Bootsale @ Moorreesburg
Moorreesburg / Koringberg Toerisme hou ''Bootsale'' - 31
Maart 2012
Waar: Langstraatpark , Moorreesburg
Tyd: 09:00 - 13:00
Inskrywingsfooi: R30.00
''Bootsale'' word elke laaste Saterdag van die maand aangebied.
Inskrywingsvorms is in die kantoor beskikbaar. Kontak Annelize by
022 433 1072 / 082 574 0357 vir navrae.